Page 1 of 1

Uiteindelik begin/amper klaar met my droom LA geweer

Posted: Mon Dec 23, 2024 10:27 pm
by jankraay
Naandse manne

Ek was lank uit die LA skiet wereld uit gewees a.g.v die besigheid wat meeste van my tyd gevat het.

Het my voet neer gesit en gese de m@er met dit ek gaan nou weer tyd maak.

Ek het uiteindelik met my droom geweer begin en met hulp van my vriende in die skiet wereld het die projek afgeskop.

Kaliber: 7MM RSAUM
Aksie: Bat MB
Loop: Blake 1:8.5
Kolf: CD Precison
Scope: ???
Laminate: Simon Steyn
Geweersmid: Chrisjan Diedericks (CD Precision)
Hout vir kolf: Curley Maple & Purple Heart

Lisensie is in so kom ons kyk hoe lank dit vat…

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Uiteindelik begin/amper klaar met my droom LA geweer

Posted: Tue Dec 24, 2024 7:12 am
by CarelG
Klink na n wenner! Jyt verseker die regte man vir die job gekies om hom te bou...

Re: Uiteindelik begin/amper klaar met my droom LA geweer

Posted: Tue Dec 24, 2024 7:31 am
by Pinkes
Bly om te hoor jyt jou voet neer gesit... Watse punt beplan jy om te skiet?

Re: Uiteindelik begin/amper klaar met my droom LA geweer

Posted: Tue Dec 24, 2024 9:16 am
by jankraay
Pinkes wrote:Bly om te hoor jyt jou voet neer gesit... Watse punt beplan jy om te skiet?
190 Berger sal die nommer wees

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Uiteindelik begin/amper klaar met my droom LA geweer

Posted: Tue Dec 24, 2024 12:39 pm
by Capt. Yoda
Dink nog jy moes maar Creedmoor gegaan het

Re: Uiteindelik begin/amper klaar met my droom LA geweer

Posted: Tue Dec 24, 2024 9:37 pm
by JPS
Capt. Yoda wrote: Tue Dec 24, 2024 12:39 pm Dink nog jy moes maar Creedmoor gegaan het
Maar net as dit 6mm is ;D

Re: Uiteindelik begin/amper klaar met my droom LA geweer

Posted: Wed Dec 25, 2024 1:55 pm
by Arnold
Ek hoop dinge loop vinnig en ek sien uit om te sien hoe hy lyk en skiet!

Re: Uiteindelik begin/amper klaar met my droom LA geweer

Posted: Mon Dec 30, 2024 2:29 pm
by tau
Welkom by die 7mm Bende Janneman.

Re: Uiteindelik begin/amper klaar met my droom LA geweer

Posted: Sat Jul 12, 2025 11:15 am
by jankraay
More manne

Roer is by die huis en het al n paar skote geskiet…
IMG_3050.jpg
IMG_3046.jpg
IMG_3047.jpg

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Uiteindelik begin/amper klaar met my droom LA geweer

Posted: Sat Jul 12, 2025 11:17 am
by jankraay
jankraay wrote:Naandse manne

Ek was lank uit die LA skiet wereld uit gewees a.g.v die besigheid wat meeste van my tyd gevat het.

Het my voet neer gesit en gese de m@er met dit ek gaan nou weer tyd maak.

Ek het uiteindelik met my droom geweer begin en met hulp van my vriende in die skiet wereld het die projek afgeskop.

Kaliber: 7MM RSAUM
Aksie: Bat MB
Loop: Blake 1:8.5
Kolf: CD Precison
Scope: ???
Laminate: Simon Steyn
Geweersmid: Chrisjan Diedericks (CD Precision)
Hout vir kolf: Curley Maple & Purple Heart

Lisensie is in so kom ons kyk hoe lank dit vat…

Sent from my iPhone using Tapatalk
More manne

Roer is by die huis en het al n paar skote geskiet.
IMG_3050.jpg
IMG_3051.jpg

Sent from my iPhone using Tapatalk

Uiteindelik begin/amper klaar met my droom LA geweer

Posted: Sat Jul 12, 2025 11:19 am
by jankraay
Jammer ek sien met die swak opvangs hy is 2 keur deur.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Uiteindelik begin/amper klaar met my droom LA geweer

Posted: Sat Jul 12, 2025 12:30 pm
by Armand Steenkamp
jankraay wrote: Sat Jul 12, 2025 11:19 am Jammer ek sien met die swak opvangs hy is 2 keur deur.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Gooi daar laat ons sien hoe lyk die groepe!
Baie baie geluk met n moerse mooi roer!

Groete

Re: Uiteindelik begin/amper klaar met my droom LA geweer

Posted: Sat Jul 12, 2025 2:09 pm
by Capt. Yoda
Armand Steenkamp wrote: Sat Jul 12, 2025 12:30 pm
jankraay wrote: Sat Jul 12, 2025 11:19 am Jammer ek sien met die swak opvangs hy is 2 keur deur.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Gooi daar laat ons sien hoe lyk die groepe!
Baie baie geluk met n moerse mooi roer!

Groete

Die gun kan ma Jan sukkel maar ok…

Re: Uiteindelik begin/amper klaar met my droom LA geweer

Posted: Sat Jul 12, 2025 9:31 pm
by 3kus
Baie netjiese geweer daardie. Lekker as drome waar word. Geniet hom

Sent from my iPhone using Tapatalk