Page 1 of 1
Shims of crush washer vir brake?
Posted: Thu Dec 19, 2024 12:29 pm
by B Five
Hallo almal
Vir die van julle wat al n muzzle brake op n geweer gesit het, wat het julle gebruik om die brake te time.
Ase Utra verkies shims bo crush washers, maar ek kan nie sien dat die een rerig n nadeel of voordeel gaan he bo die ander nie?
Waar kan mens shims en crush washers kry?
Is daar dalk n beter manier hoe om n brake te time?
Jammer vir al die engelse terme.
Mooi dag
Re: Shims of crush washer vir brake?
Posted: Thu Dec 19, 2024 12:44 pm
by Toyrsi
Ek het by een van ons parte/gereedskap winkels shims plaat gekry. Kom in rolle van verskillende diktes.
Shim Stock MTS Brass Box
Re: Shims of crush washer vir brake?
Posted: Thu Dec 19, 2024 2:56 pm
by Martiens Bekker
Die maklikste in my opinie is 'n lock nut agter die brake. Ek het 'n Helber en David Tubb brake en albei werk met dit.
Re: Shims of crush washer vir brake?
Posted: Thu Dec 19, 2024 9:15 pm
by B Five
Martiens
Is daar genoeg draad vir n locknut en brake,…of anders gestel,…hoeveel draad benodig mens vir locknut en brake?
Re: Shims of crush washer vir brake?
Posted: Fri Dec 20, 2024 12:49 pm
by Martiens Bekker
B Five wrote: Thu Dec 19, 2024 9:15 pm
Martiens
Is daar genoeg draad vir n locknut en brake,…of anders gestel,…hoeveel draad benodig mens vir locknut en brake?
Op 'n standaard 15-20mm draaf is daar ja. Die 'lock nut' hoef nie meer as 5mm breed te wees nie. 'n Ander konfigerasie wat Helber se Achmed brakes gebruik (Google gerus) is dat die lock nut se draad aan die buite kant van die brake sit. So wanneer die brake in posisie is draai die moer terug aksie se kant toe tot dit teen die loop vas druk en dus sluit dit in posisie. Ek is nie nou naby die geweer om foto's te neem nie.