Page 1 of 1
Bobbejaan Spanners te koop
Posted: Tue Dec 17, 2024 3:26 pm
by blaser
moerse klomp spanners te koop R1000
CENTURION
0824916997
Re: Bobbejaan Spanners te koop
Posted: Tue Dec 17, 2024 3:30 pm
by Dirkvh
Ek sal neem, dankie.
Dirk
0815334708
Sent from my CPH2579 using Tapatalk
Re: Bobbejaan Spanners te koop
Posted: Tue Dec 17, 2024 3:43 pm
by blaser
VERKOOP DANKIE
Re: Bobbejaan Spanners te koop
Posted: Tue Dec 17, 2024 6:08 pm
by Andre308
Dirkvh wrote: Tue Dec 17, 2024 3:30 pm
Ek sal neem, dankie.
Dirk
0815334708
Sent from my CPH2579 using Tapatalk
Gaan hulle so gebruik of is dit messe staal daai?
Re: Bobbejaan Spanners te koop
Posted: Tue Dec 17, 2024 7:52 pm
by Supacow
Ek dink nie daai gaste plaas het so baie windpompwerk

Re: Bobbejaan Spanners te koop
Posted: Tue Dec 17, 2024 9:14 pm
by Dirkvh
Andre hulle is heeltemal te waardevol op plaas, sal nie messe bou uit hulle...
Supacow, jy sal verbaas wees! Windpomp, krippe en waterpompe se baas daai!