Page 1 of 1

Howa 300 prc te koop

Posted: Wed Dec 11, 2024 4:06 pm
by Nico Harris
300 prc (barreld action)

New- ter vergelyking.
Rifle- R15500
Cases- R4800/100 (200)
Dies- R2500
40moa apw rail.R1000
Total- R28600

My rifle-( 400 shots on the barrel)
Rifle- R12500
Cases- R4000/100 (200)
All necks have been turned.
All cases done 2 shots.
Dies- R1500
40moa apw rail- R500
Total-R22500

All load data will be supplied. Rifle shoots under .3moa consitantly with 208gr hornady eldm match

Jammer dis in engels, dis copy paste van n ander post af wat ek gemaak het. Die geweer skiet regtig baie mooi!!

Foto1- 1000yds
Foto2- 500yds
Foto3- 100yds

Groete

Re: 300 prc te koop

Posted: Wed Dec 11, 2024 4:14 pm
by Armand Steenkamp
Die is nou net vir intresanthyd, hoekom verkoop jy mater?

Re: Howa 300 prc te koop

Posted: Wed Dec 11, 2024 5:06 pm
by Nico Harris
Eks besig om met iets anders te karring en ek het nie geld vir altwee ysters nie :laugh:

Re: Howa 300 prc te koop

Posted: Wed Dec 11, 2024 6:47 pm
by Lategan1
Ja Nico, nou wat kan beter wees as hierdie? Jy nou net die perd ingebreek vir die volgende ou! Awesome groepe.

Beste.

Re: Howa 300 prc te koop

Posted: Wed Dec 11, 2024 7:48 pm
by Nico Harris
Lategan1 wrote: Wed Dec 11, 2024 6:47 pm Ja Nico, nou wat kan beter wees as hierdie? Jy nou net die perd ingebreek vir die volgende ou! Awesome groepe.

Beste.
Ja die geweer skiet regtig bitter mooi. Ek net nie nou geld vir nog n scope en kolf nie- as ek kon sou ek hom net gehou het :'(

Re: Howa 300 prc te koop

Posted: Mon Dec 16, 2024 4:40 pm
by Nico Harris
Bump

Re: Howa 300 prc te koop

Posted: Fri Jan 31, 2025 1:27 pm
by Wilanie762
hallo.is jou 300 nog beskikbaar?