Page 1 of 1

Ammo tasse - gebruik - VERKOOP

Posted: Mon Dec 09, 2024 11:16 am
by Francoisv
Ek verkoop die 2x gebruikte ammo tasse wat oorbodig is.

308 x 130 rondte.
R900 elk.

065, 625, 6109.

Doppe uitgesluit.ImageImage

Re: Ammo tasse - gebruik

Posted: Mon Dec 09, 2024 11:22 am
by Francoisv
3 X Fonkong pelican tasse.
450x350x165mm OD.

Baie goeie kwaliteit maar goed gebruik.

R480 elk.
Image

Re: Ammo tasse - gebruik

Posted: Wed Dec 11, 2024 6:11 pm
by Francoisv
Offers?

Re: Ammo tasse - gebruik

Posted: Thu Jan 02, 2025 11:14 pm
by Blairadam
Hi Francois.

Is dit nog beskikbaar?
Sal dit 6.5CM ook kan vat?