Page 1 of 1
Tikka T3X UPR kolwe
Posted: Sun Dec 08, 2024 5:00 pm
by Rnaude
Manne,
Ek het 2 van hierdie kolwe beskikbaar...
Splinternuut en nog nooit op n geweer gewees nie.
R9000 elk
Rickus
082 296 4155
Pretoria
Re: Tikka T3X UPR kolwe
Posted: Mon Dec 09, 2024 4:31 am
by Tiaan Vermeulen
Is dit vir die gewone SA?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Tikka T3X UPR kolwe
Posted: Mon Dec 09, 2024 7:26 am
by Martiens Bekker
Tiaan Vermeulen wrote: Mon Dec 09, 2024 4:31 am
Is dit vir die gewone SA?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Tikka het net een lengte aksie. Enige T1 of T3 sal daar in pas.
Re: Tikka T3X UPR kolwe
Posted: Mon Dec 09, 2024 12:58 pm
by Lourens
Dalk net om te noem - sover ek weet gebruik die UPR dieselfde magasyn stelsel as die CTR en Tac A1. Dit verskil van die gewone T3 sin.
'n CTR / Tac A1 sal n drop in wees, maar nie n gewone T3 / T1 nie.
Moerse smart kolwe hierdie.
Re: Tikka T3X UPR kolwe
Posted: Mon Dec 09, 2024 1:53 pm
by Rnaude
Soos bo genoem Manne...Jy kan ook enige T3X in drop en net die bottom metal en magasyn na n CTR sin verander...
Re: Tikka T3X UPR kolwe
Posted: Sun Dec 22, 2024 1:21 pm
by Rnaude
Steeds beskikbaar...
Re: Tikka T3X UPR kolwe
Posted: Sat Jan 11, 2025 6:22 pm
by Rnaude
Stampie
Re: Tikka T3X UPR kolwe
Posted: Sat Mar 15, 2025 5:37 pm
by Rnaude
Stampie