Page 1 of 1

Nightforce SHV 5-20

Posted: Mon Dec 02, 2024 1:13 pm
by Martiens Bekker
Nightforce SHV 5-20x56 Illuminated MOAR kruis. Teleskoop toe gedraai met Wurth kleefband sedert nuut. Geen krap merke. Ingesluit by die prys is die level en Nightforce ringe. Rede vir verkoop is ek wil opgradeer na 'n ATACR. Ek is in George, skakel of boodskap gerus nul82319773nul. Prys R28000