Page 1 of 1
Strelock Pro en Iphone
Posted: Tue Nov 26, 2024 6:55 pm
by JohanvB
Skuus as die onderwerp dalk al bespreek was..
Iemand dalk ‘ n oplossing om Strelock Pro op die Iphone te kan laai??
Dankie
Re: Strelock Pro en Iphone
Posted: Tue Nov 26, 2024 8:31 pm
by Carel Maritz
Ek luister by die radio
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Strelock Pro en Iphone
Posted: Wed Nov 27, 2024 7:14 am
by Hano243
Van een iPhone na n ander gebruik jy die "Imazing" app. Nie seker of jy hom nuut kan installeer op n iPhone nie.
Re: Strelock Pro en Iphone
Posted: Thu Dec 12, 2024 10:43 pm
by JohanvB
Het hom reg gekry!
Sien aangeheg
19d07895-eaf4-49f3-9b6e-74a46ffa1bfc.jpeg
Re: Strelock Pro en Iphone
Posted: Fri Dec 13, 2024 11:21 am
by tau
Baie dankie!!!!
Nou hoef ek nie meer te sukkel nie.
Re: Strelock Pro en Iphone
Posted: Fri Dec 13, 2024 5:10 pm
by prohunt
Baie dankie Johan, nou werk myne ook weer

Re: Strelock Pro en Iphone
Posted: Fri Dec 13, 2024 6:51 pm
by Christo
Op Android het ek hauwei Appstore afgelaai op my Samsung en so vir Strelok weer afgelaai.
Re: Strelock Pro en Iphone
Posted: Fri Dec 13, 2024 7:30 pm
by JohanvB
Hano243 wrote: Wed Nov 27, 2024 7:14 am
Van een iPhone na n ander gebruik jy die "Imazing" app. Nie seker of jy hom nuut kan installeer op n iPhone nie.
Bly dit werk!!
Re: Strelock Pro en Iphone
Posted: Fri Oct 24, 2025 9:07 am
by Toyrsi
Gister ook nuwe Iphone gekry en kon Strelock Pro ook oordra na die nuwe foon.
Al jou wapens wat jy geskep het word ook oorgedra.
Re: Strelock Pro en Iphone
Posted: Mon Apr 27, 2026 7:02 pm
by Manton
Christo wrote: Fri Dec 13, 2024 6:51 pm
Op Android het ek hauwei Appstore afgelaai op my Samsung en so vir Strelok weer afgelaai.
Goeie naand mense
Jammer om ou draad weer oop te krap
Ek weet hoe om die Huawei appstore app aftelaai
Nie n probleem om so ver te kom
Wat my bekommer is die betaling daarvoor en die insit van jou bank besonderhede
Veral al die toestemming wat die Huawei appstore voor vra om in jou foon te gaan rond snuffel
Wat was die ondervinding van die mense wat dit wel gedoen het ?
Ek is bereid om te betaal maar net bang my foon word "gehack" !
Re: Strelock Pro en Iphone
Posted: Mon Apr 27, 2026 7:11 pm
by Philip J
Ek het Strelok deur die Huawei App store betaal en afgelaai. Dit was meer as n jaar terug. Nog geen probleme gehad nie. Gebruik n virtuele kredietkaart, waarvan die CVV elke kort kort verander. Ek het wel my profiel op die Huawei store uitgevee nadat ek Strelok afgelaai het.