Page 1 of 1
6 GEWEER KLUIS
Posted: Fri Nov 22, 2024 3:12 pm
by blaser
BAIE GOEIE KWALITEIT KLUIS
CENTURION
0824916997
R4999
Re: 6 GEWEER KLUIS
Posted: Fri Nov 22, 2024 7:38 pm
by Hein22
Wat is sy mates?
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
Re: 6 GEWEER KLUIS
Posted: Sat Nov 23, 2024 7:20 am
by blaser
1370 HOOG 600 BREED 360 DIEP
Re: 6 GEWEER KLUIS
Posted: Sat Nov 23, 2024 6:32 pm
by Ratel
Blaser. Ek sal hom vat. Het jy sy spaarsleutel ook beskikbaar
Re: 6 GEWEER KLUIS
Posted: Sat Nov 23, 2024 6:38 pm
by Lategan1
Ratel wrote: Sat Nov 23, 2024 6:32 pm
Blaser. Ek sal hom vat. Het jy sy spaarsleutel ook beskikbaar
Ek sien die spaar….
Lekker kluis.
Beste.
Re: 6 GEWEER KLUIS
Posted: Sat Nov 23, 2024 7:35 pm
by Ratel
Lategan1 wrote: Sat Nov 23, 2024 6:38 pm
Ratel wrote: Sat Nov 23, 2024 6:32 pm
Blaser. Ek sal hom vat. Het jy sy spaarsleutel ook beskikbaar
Ek sien die spaar….
Lekker kluis.
Beste.
LMGA Lategan ja miskien moes ek in zoom. Baie plek vir ekstra roere maar kort altyd kluis spasie. Ek is nou beduie dat die vierde kluis die laaste is.

Re: 6 GEWEER KLUIS
Posted: Sat Nov 23, 2024 8:20 pm
by Lategan1
Ek verstaan nie dat in hierdie tye van groter teleskope, meeste vervaardigers steeds met outydse mates kluise vervaardig nie. Veral nog ook as mens geweer stoor met geweerband aan. Die goed kap en haak. Selfs nie spasie vir “click up caps” op jou tele nie. Baie plek in hierdie een.
Spaarsleutel is ‘n bonus.
Goeie koop.
Beste.
Re: 6 GEWEER KLUIS
Posted: Sat Nov 23, 2024 8:57 pm
by Ratel
Ja dis amper soos die verpakking van tente ens. Die sak is altyd te klein. Ek sit eerder minder gewere in n kluis en ek weet die teleskope stamp en kap nie teen die kluis nie
Re: 6 GEWEER KLUIS
Posted: Mon Nov 25, 2024 6:32 am
by blaser
verkoop
Re: 6 GEWEER KLUIS
Posted: Mon Nov 25, 2024 9:24 am
by Ratel
blaser wrote: Mon Nov 25, 2024 6:32 amverkoop
Dis jammer. Dalk is ek gelukkig volgende keer.
Re: 6 GEWEER KLUIS
Posted: Mon Nov 25, 2024 9:26 am
by blaser
dankie
is uit junk mail verkoop