Page 1 of 1

Master Gun Vise & Scope Level Pro

Posted: Wed Nov 20, 2024 7:24 am
by Morne Van Der Merwe
More Manne,

Ek het die volgende te koop, splinter nuut, nog nie oop gemaak nie. Beide items top gehalte van Real Avid.

Master Gun Vise - Verkoop.
Scope Level Pro - R1500 of naaste offer.

Rede vir die verkoop, wil n ander in gedagte.

Groete

Morne
0829408443