Page 1 of 1

Ken julle vir …

Posted: Tue Nov 19, 2024 2:09 pm
by JohanvB
Www.sarifleandreloading.co.za

Is die winkel betroubaar?

Dankie

Re: Ken julle vir …

Posted: Tue Nov 19, 2024 2:58 pm
by saswart
Ek vermoed dit is @leendertp se onlinewinkel - ken hom of winkel glad nie

Re: Ken julle vir …

Posted: Wed Nov 20, 2024 6:29 am
by win270
Ek is maar altyd ligvoet as webwerwe nie mense se name, gesigte, adres en kontakbesonderhede duidelik aandui nie.

Re: Ken julle vir …

Posted: Wed Nov 20, 2024 7:09 am
by Toxxyc
Ek gebruik ook die whois .co.za search. In hierdie geval is die website geskep in 2021 al, so die domain is al 3 keer betaal. Kanse dat dit dan 'n scammer is, is kleiner. In hierdie geval is die registrateur van die domain ook nie 'n internasionale een wat geen verantwoordelikheid het nie, dis 'n plaaslike maatskappy, wat ook in die guns tel hier.

Let wel ek se nie ek ken hulle en dis legit nie, ek se net die tipiese kenmerke van 'n bevarker is nie hier baie duidelik nie.

Re: Ken julle vir …

Posted: Wed Nov 20, 2024 7:30 am
by JohanvB
Dankie