Page 1 of 1
Soek hulp in Louis Trichardt
Posted: Tue Nov 19, 2024 12:12 pm
by Ajviljoen260rem
Goeie dag,
Eks opsoek na iemand wat vir my na n GRS Bruin Sporter RH kolf in Louis Trichardt kan kyk asb. Hy ( Otto soos hy homself voorgetsel het)verkoop n kolf en wil net seker maak alles in orde. Meskien ken iemand self die persoon dan maak dit sommer alles makliker.
Persoon se Naam is Riaan Otto, en sy nommer o63 121 1716.
Julle kan my direk kontak op o79 34o 223o as iemand moontlik kan help of bogenoemde persoon ken asb
Beloning: bottel KlipDrift Premium
Groete Adriaan
Re: Soek hulp in Louis Trichardt
Posted: Tue Nov 19, 2024 12:23 pm
by Capt. Yoda
Ajviljoen260rem wrote: Tue Nov 19, 2024 12:12 pm

Ek wil net laat weet dat ek nie persoonlik vir Otto ken nie ek kan ook ongelukkig nie na die kolf gaan kyk nie
Re: Soek hulp in Louis Trichardt
Posted: Tue Nov 19, 2024 12:24 pm
by tripodmvr
Niks brannes vir jou nie!!!!!
Re: Soek hulp in Louis Trichardt
Posted: Tue Nov 19, 2024 12:56 pm
by Ajviljoen260rem
Capt. Yoda wrote: Tue Nov 19, 2024 12:23 pm
Ajviljoen260rem wrote: Tue Nov 19, 2024 12:12 pm
Goeie dag,
Eks opsoek na iemand wat vir my na n GRS Bruin Sporter RH kolf in Louis Trichardt kan kyk asb. Hy ( Otto soos hy homself voorgetsel het)verkoop n kolf en wil net seker maak alles in orde. Meskien ken iemand self die persoon dan maak dit sommer alles makliker.
Persoon se Naam is Riaan Otto, en sy nommer o63 121 1716.
Julle kan my direk kontak op o79 34o 223o as iemand ;

moontlik kan help of bogenoemde persoon ken asb
Beloning: bottel KlipDrift Premium
Groete Adriaan
Ek wil net laat weet dat ek nie persoonlik vir Otto ken nie ek kan ook ongelukkig nie na die kolf gaan kyk nie
Thanx vir die laat weet pellie. Geen brannas of gin vir jou nie. Wou billas stuur maar dit gaan ook eers moet wag. Die kolf is duur
Re: Soek hulp in Louis Trichardt
Posted: Tue Nov 19, 2024 1:36 pm
by Capt. Yoda
Ajviljoen260rem wrote: Tue Nov 19, 2024 12:56 pm
Capt. Yoda wrote: Tue Nov 19, 2024 12:23 pm
Ajviljoen260rem wrote: Tue Nov 19, 2024 12:12 pm
Goeie dag,
Eks opsoek na iemand wat vir my na n GRS Bruin Sporter RH kolf in Louis Trichardt kan kyk asb. Hy ( Otto soos hy homself voorgetsel het)verkoop n kolf en wil net seker maak alles in orde. Meskien ken iemand self die persoon dan maak dit sommer alles makliker.
Persoon se Naam is Riaan Otto, en sy nommer o63 121 1716.
Julle kan my direk kontak op o79 34o 223o as iemand ;

moontlik kan help of bogenoemde persoon ken asb
Beloning: bottel KlipDrift Premium
Groete Adriaan
Ek wil net laat weet dat ek nie persoonlik vir Otto ken nie ek kan ook ongelukkig nie na die kolf gaan kyk nie
Thanx vir die laat weet pellie. Geen brannas of gin vir jou nie.
Wou billas stuur maar dit gaan ook eers moet wag. Die kolf is duur
Jis dis onnodig

Re: Soek hulp in Louis Trichardt
Posted: Wed Nov 20, 2024 7:32 pm
by Ajviljoen260rem
So dit wil voor kom dat die kolf heel moontlik n scam was/is. Ekt iemand se hulp gekry wat vir my kon gaan kyk na die kolf tedanke aan die manne op die forum. Eweskielik het die man verskonings en antw nie sy foon as mens reelings probeer tref met hom nie.
Inelkgeval wees maar op die uitkyk. Die man se besonderhede is hierbo.
Groete Adriaan
Re: Soek hulp in Louis Trichardt
Posted: Wed Nov 20, 2024 8:04 pm
by Martiens Bekker
Hy is 'n swendelaar Adriaan. Sy naam doen die rondtes op die Safari Outdoor app ook. Groot skelm.