Custom 284 win te koop
Posted: Fri Nov 15, 2024 8:32 am
284 winchester kaliber
Truvelo 24" loop (heavy profile),
K98 aksie (3 skote, laai van bo af),
Thor sneller en 30mm ringe,
Boyds laminate thumbhole stock,
Badger Ordnance bolt knob,
metaal parte geCerakote (FDE kleur)
Net gebruik vir jag, so ongv 150 skote deur, baie akkuraat en sal ongv 0.5MOA hou, uitstekende kondisie. Sy hou van 160g Gamekings en 162g ELDX punte
R15 000
Courier na dealer/kostes ens vir koper se rekening.