Page 1 of 1

Ithaca pomp aksie

Posted: Thu Nov 14, 2024 8:49 am
by Lapua
Dagsê,

My wyfie verkoop die bogenoemde want sy gebruik hom gladnie. Hy is baie mooi opgepas. Die roer het fabrieks grafeering en baie mooi chechering op die hout. Dink hy het n 28" loop. Hy kom saam so +-200 No7 24gr rondtes. Sy soek R5500.00 vir die pakkie. Laat weet maar as iemand fotos soek. 0agt2 7agt7 9688

Groete,
Lapua

Re: Ithaca pomp aksie

Posted: Thu Nov 14, 2024 1:34 pm
by Lapua
Wil net graag bysit dat hy full choke is.

Re: Ithaca pomp aksie

Posted: Sat Nov 16, 2024 5:12 am
by Lapua
Stampie

Re: Ithaca pomp aksie

Posted: Sat Nov 16, 2024 11:08 am
by Giepie
Foto's beskikbaar?

Re: Ithaca pomp aksie

Posted: Sat Nov 16, 2024 12:46 pm
by Lapua
Dagsê meester,

Ek kan fotos aanstuur as jy soek.

Groete

Re: Ithaca pomp aksie

Posted: Wed Nov 20, 2024 5:52 am
by Lapua
Stampie

Re: Ithaca pomp aksie

Posted: Mon Jun 30, 2025 12:19 pm
by Lapua
Steeds beskikbaar