Gemsbokke te jag gesoek - voor einde 2024
Posted: Wed Nov 13, 2024 11:53 am
Goeie middag,
Weet iemand dalk van 'n plek wat Gemsbokke te jag het so laat in die jaar? - soek 3 bulle. Verkieslik binne 400/500km vanaf Pta. Laat weet my asb direk op 0832826I66 (slegs WA/WA calls).
Groete
Stephen