Page 1 of 1

Sako 85 Stainless Picatinny Rails Beskikbaar

Posted: Tue Nov 12, 2024 4:57 pm
by Heinds
Hallo almal,

Ek het twee ekstra Sako 85 S stainless rails beskikbaar.

R4900 per rail

Kontak my gerus privaat indien jy belangstel.

Image

Image

Image

Re: Sako 85 Stainless Picatinny Rails Beskikbaar

Posted: Wed Nov 13, 2024 5:37 am
by Mukiwa
More Hein, hoe hou hy vas aan die Sako dovetails?

Re: Sako 85 Stainless Picatinny Rails Beskikbaar

Posted: Wed Nov 13, 2024 6:57 am
by Geno
Mukiwa wrote: Wed Nov 13, 2024 5:37 am More Hein, hoe hou hy vas aan die Sako dovetails?
Jis Stephen,
Jy kan maar koop. NEAR rails is top kwaliteit. Sover ek weet trek hul met 'n Torx skroef vas

Re: Sako 85 Stainless Picatinny Rails Beskikbaar

Posted: Wed Nov 13, 2024 7:46 am
by CarelG
Mukiwa wrote: Wed Nov 13, 2024 5:37 am More Hein, hoe hou hy vas aan die Sako dovetails?
Hy skuif oor die Sako aksie se bases...gee hom so ligte stampie met n hout hammertjie en hy sit soos snot. Puik kwaliteit

Re: Sako 85 Stainless Picatinny Rails Beskikbaar

Posted: Wed Nov 13, 2024 8:36 am
by Heinds
Mukiwa wrote:More Hein, hoe hou hy vas aan die Sako dovetails?
Ek was self deurmekaar gewees maar hier is n mooi verduideliking en hy sit mooi vas.

Image

Re: Sako 85 Stainless Picatinny Rails Beskikbaar

Posted: Wed Nov 13, 2024 9:02 am
by Capt. Yoda
Friction fit, daar is nie nodig vir enige skoewe op n Sako aksie en rail nie