Page 1 of 1

Leupold VX3I LRP 6.5-20x50

Posted: Tue Nov 12, 2024 12:01 pm
by Tiny Hunter
Ek het een van hierdie Leupolds wat ek met n seer hart wil laat gaan. Ek het hom nog glad nie genoeg gebruik nie maar het n ander roer by gekry en wil graag die teleskope dieselfde hĂȘ op my gewere. Dis die SFP met TMOA kruishaar.

Ek sal hom na een van die lede op die groep laat gaan vir R13500.

Hy kom met sy boks en al sy goodies. ImageImage

Sent from my CPH2521 using Tapatalk


Re: Leupold VX3I LRP 6.5-20x50

Posted: Tue Nov 12, 2024 12:22 pm
by Sakkie Rust
Hi
Stel moontlik belang , wat is jou nommer ?

Re: Leupold VX3I LRP 6.5-20x50

Posted: Tue Nov 12, 2024 12:29 pm
by Tiny Hunter
Hanro Geldenhuys

Nul 8 twee 9 vyf een 4 6 dubbel drie.

Sent from my CPH2521 using Tapatalk


Re: Leupold VX3I LRP 6.5-20x50

Posted: Fri Nov 15, 2024 8:42 am
by Tiny Hunter
Stampie!

Sent from my CPH2521 using Tapatalk


Re: Leupold VX3I LRP 6.5-20x50

Posted: Wed Nov 20, 2024 3:55 pm
by Tiny Hunter
Verkoop! Dankie Ouens.

Sent from my CPH2521 using Tapatalk