Belgiese Mauser .308 Win te koop
Posted: Fri Nov 08, 2024 9:26 pm
Ek het besluit om 'Die Slet' te verkoop...
Belgiese Mauser (Gelisensieer as Browning) in .308 Win, met Lynx 3-9x40 scope, ringe ens ingesluit.
Dis n bos werks geweer, nie kompetisie gun nie! Ek kyk na R12500 neg.
Laat weet as iemand belangstel om te kom kyk.
Groete,
Louis
082 379 2522

[emoji[emoji6
]]][emoji[emoji