Page 1 of 1

Zeerust se mense, help tog!!

Posted: Thu Nov 07, 2024 2:06 pm
by James Wilson
My suster se dogter is nou klaar met haar geemeenskapsjaar as n dokter. Sy is opsoek na behuising. Sy is verplaas na Zeerust om in die hospitaal in die lokasie te werk vir haar Zuma jaar. Sy is onlangs verloof( haar verloofde is n ingeneur wat meestal aanlyn werk) en het n hond. Ek veronderstel ons soek na n huis 2/3 slaapkamer wat gunstig is vir n hond. As iemand so iets van kennis dra of as daar net manne hier is wat kan raad gee, sal dit werklik baie help. Of selfs net n kontakpersoon kan voorsien.

Baie baie dankie

Julle kan my direk ook skakel 0832904399
James Wilson

Re: Zeerust se mense, help tog!!

Posted: Sun Nov 10, 2024 11:12 am
by JJV
Ek het vir jou ‘n agent se nommer gestuur.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Zeerust se mense, help tog!!

Posted: Mon Nov 11, 2024 11:26 am
by James Wilson
baie dankie