Page 1 of 1

Sako TRG 300win

Posted: Thu Nov 07, 2024 9:24 am
by chris-lee
Sako TRG 300win te koop
aksie is 'getrue'
en die kamer is gesny vir 215berger hybrids
870 skote deur die loop , uiters akkuraat
100 , een keer gevuurde lapua doppe


teleskoop uitgesluit , maar tekoop

R45 000

Re: Sako TRG 300win

Posted: Thu Nov 07, 2024 9:27 am
by snakker
More. Hoeveel skote al deur asb?

Sent from my 22101316G using Tapatalk


Re: Sako TRG 300win

Posted: Wed Feb 05, 2025 3:28 pm
by chris-lee
prys aangepas