Page 1 of 1

Opsoek na 'n werks geleentheid

Posted: Wed Nov 06, 2024 1:47 pm
by Joe13
Hello almal,

Ek kom vra, my familie lid, het haar werk verloor (plek het toe gemaak). Sy is gelee in Middelburg - Mpumalanga. Sy het vir n fabriek gewerk, verkope en klieente hanteer sy het ook trok drywers bestuur.

As daar enige geleentheid is by iemand, laatweet my asb!

Dankie.
Johann.