Mathews Drenalin te koop
Posted: Wed Nov 06, 2024 8:11 am
Hallo almal,
Verkoop die een namens 'n vriend. Ek ken die boog, was eers myne.
Mathews Drenalin 70 pond, 28 duim treklengte.
In baie goeie toestand.
Kom met:
Spaar snaar en kabel
Cobra snelle
13 pyle
BAIE broadheads
QAD pylrus - die beste.
Trophy Ridge vertical pin visier met 5 pins.
Boogsak
Sling
Stabiliser
Hierdie is 'n baie stil en akkurate boog vir jag.
Teen R7500 is dit 'n winskoop.