Page 1 of 1

Die SKIETWINKEL. Bloemfontein

Posted: Tue Nov 05, 2024 12:46 pm
by partner
Middag almal. Ek wil net weet Of iemand miskien vir my kan help. En se of Die Skietwinkel in Bloefontein nog oop is of nie.
Groete.

Re: Die SKIETWINKEL. Bloemfontein

Posted: Tue Nov 05, 2024 12:51 pm
by Vleisie
Skietwinkel is nie meer oop nie, Safari Outdoor maak die 23ste Nov daar oop.

Re: Die SKIETWINKEL. Bloemfontein

Posted: Tue Nov 05, 2024 12:59 pm
by partner
Dankies baie.