Lede in Phalaborwa
Posted: Mon Nov 04, 2024 9:19 am
More Julle
Ek het moontlik n kolf/chassis gekry in Phalaborwa, maar sal bietjie meer gemaklik voel as ek iemand kan kry wat vir my kan gaan kyk na die kolf voor ek koop.
Is daar moontlik iemand op die forum wat my sal kan uithelp?
Ek sal dit baie waardeer.
Nul71 781 ses890
Vriendelike Groete
Sent from my SM-S916B using Tapatalk