Page 1 of 1

Leica Fortis 6 2,5-15x56 L-4a

Posted: Tue Oct 29, 2024 4:45 pm
by Danie01
Leica teleskoop te koop @ R18 000,00

Uitstekende toestand, soos nuut. Rede vir verkoop is omdat ek opgradeer het na nagsig en gebruik nie meer die teleskoop nie.

Whatsapp my indien jy belangstel.

Groete
Danie
Nul71 144 9526
IMG_9018.jpg
IMG_9017.jpg
IMG_9016.jpg

Re: Leica Fortis 6 2,5-15x56 L-4a

Posted: Tue Oct 29, 2024 4:56 pm
by Danie01
Hier is die res van die fotos, weet nie hoekom laai dit klomp van dieselfde foto op nieImage
Image
Image
Image
Image
Image

Re: Leica Fortis 6 2,5-15x56 L-4a

Posted: Wed Oct 30, 2024 9:45 am
by Danie01
Verkoop dankie