Page 1 of 1

Lekker sak mes te koop -R1200

Posted: Tue Oct 29, 2024 8:24 am
by JacquesSAKO.308
Hi Manne,

Ek wil die CRKT M21-04g verkoop. Hom vir 2 weke gedra maar nooit lem gebruik nie. Die mes is vir my net bietjie te groot. Hulle kos nuut R1600 ek vra R1100.
20241028_070354.jpg
20241028_070342.jpg
20241028_070336.jpg
Sent from my SM-S901E using Tapatalk



Re: Lekker sak mes te koop -R1200

Posted: Tue Oct 29, 2024 9:25 am
by DeVilliers
Waar is jy?

Re: Lekker sak mes te koop -R1200

Posted: Tue Oct 29, 2024 9:41 am
by JacquesSAKO.308
DeVilliers wrote:Waar is jy?
Ek is in Pretoria, maar sal landswyd courier

Sent from my SM-S901E using Tapatalk


Re: Lekker sak mes te koop -R1200

Posted: Sun Nov 03, 2024 3:39 pm
by JacquesSAKO.308
Bump prys verlaag

Sent from my SM-S901E using Tapatalk


Re: Lekker sak mes te koop -R1200

Posted: Sun Nov 03, 2024 6:07 pm
by Ds J
Hierdie mes het n goeie ontwerp en hy werk regtig gaaf. Ek het sy kleinboet vir meer as vyf jaar gedra, en kan nie oor hom kla nie. In die knyp kan hy baie vermag: bees slag, vleis werk, karkasse breek, houtwerk, ens.

Re: Lekker sak mes te koop -R1200

Posted: Sun Nov 03, 2024 6:40 pm
by JacquesSAKO.308
Ds J wrote:Hierdie mes het n goeie ontwerp en hy werk regtig gaaf. Ek het sy kleinboet vir meer as vyf jaar gedra, en kan nie oor hom kla nie. In die knyp kan hy baie vermag: bees slag, vleis werk, karkasse breek, houtwerk, ens.
Bitter lekker mes. Ek het ook eers die klein boetie gehad en het ongelukkig vergeet om hom uit my sak te haal voor ek gevlieg het. Wel lang storie kort daar is my pel van 7 jaar toe nou weg. Ek het toe nou die groot boetie gekoop maar ek dink ek was maar net gewoond aan die 02g

Sent from my SM-S901E using Tapatalk


Re: Lekker sak mes te koop -R1200

Posted: Sun Dec 01, 2024 5:54 pm
by JacquesSAKO.308
Bump - nog beskikbaar

Sent from my SM-S901E using Tapatalk