Page 1 of 1

Miniatuur Schnauzer hondjie -

Posted: Wed Oct 30, 2024 9:12 am
by TFDADD
1 x Miniatuur Schnauzer tefie te koop - beskikbaar 6 November 2024 (8 weke oud).

Ontwurm, ingeënt(5 in 1) - Swart en silwer - res van werpsel reeds verkoop.

Kontak 082 075 9056 vir meer besonderhede.

Re: Miniatuur Schnauzer hondjie -

Posted: Mon Nov 04, 2024 8:21 am
by TFDADD
Bel asseblief die kontak nommer en maak 'n aanbod vir die pragtige hondjie.

Kontak 082 075 9056.

Re: Miniatuur Schnauzer hondjie - VERKOOP

Posted: Fri Nov 08, 2024 1:56 pm
by TFDADD
Baie dankie, die hondjie is VERKOOP.

Advertensie kan asseblief verwyder word.