Page 1 of 2
Items te koop.
Posted: Sun Oct 27, 2024 10:25 am
by Nightforce
More Lede,
Ek net die volgende items te koop .
Verdure 10% afslag indien iemand alles neem.
Hendrik van Niekerk in Umhlanga.
Cell 0768930523
Groete
Re: Items te koop.
Posted: Sun Oct 27, 2024 11:58 am
by Nightforce
RCBS case trimmer - voorlopig verkoop pending betaling
S365 - verkoop pending
RCBS powder measure - verkoop pending
Groete
H
Re: Items te koop.
Posted: Sun Oct 27, 2024 12:24 pm
by Lategan1
WA gestuur.
Beste.
Re: Items te koop.
Posted: Sun Oct 27, 2024 2:18 pm
by Nightforce
Dankie Lategan 1 boodskap ontvang.
Hornady concetricity tool & Lee collet die en Redding body die vir jou uitgehou.
Ek net jou n mail gestuur.
Groete
Hendrik
Re: Items te koop.
Posted: Fri Nov 01, 2024 3:23 pm
by Nightforce
Bump
R 3900 : Sausage Maker 3l Including Crown Buket with 2 knives and Patty Maker.- Beskikbaar.
Primo Sticks Tripod Gen2 & Gun Rest. R2500 - Beskikbaar.
Cadwell Ballistic Precision Chrono Graph. R 2600 - Beskikbaar .
Re: Items te koop.
Posted: Fri Nov 01, 2024 3:23 pm
by Nightforce
Bump
R 3900 : Sausage Maker 3l Including Crown Buket with 2 knives and Patty Maker.- Beskikbaar.
Primo Sticks Tripod Gen2 & Gun Rest. R2500 - Beskikbaar.
Cadwell Ballistic Precision Chrono Graph. R 2600 - Beskikbaar .
Re: Items te koop.
Posted: Fri Nov 01, 2024 3:26 pm
by Lategan1
Dankie, myne ontvang.
Beste.
Re: Items te koop.
Posted: Sat Nov 02, 2024 5:37 am
by Nightforce
More Manne ek sal die Caldwell Crony met stand last gaan vir R2000.
What’s up my gerus:
0768930523
Re: Items te koop.
Posted: Fri Nov 08, 2024 7:37 am
by Nightforce
Bump:
Friday Specials op items nog beskibaar. (Dit is alles byna verniet manne)
Caldwell Crony met tripod & skerms vir R1500.
Sausage Maker 3l Including Crown Bucket en funnels + 2 knives and Patty Maker R2500.( stainless steel Italian maak.)
Primo Sticks Tripod Gen2 & Gun Rest. R1500 .
Baie dankie aan die ander manne se belangstelling.
Courier koste asb vir die koper.
Groete en Beste wense.
Hendrik
0768930523.
Re: Rem 6.5 Creed.
Posted: Fri Nov 08, 2024 8:54 am
by Nightforce
More Almal,
My Remington 6.5 Creed is in die mark a.g.v omstandighede.
Ek wil nie graag die pakkie opbreek nie. My prys is effens obderhandelbaar.
Die koper moet asb met Ram reel en Wapenhandelaar vir storing indien nodig. ( Ek is in Umhlanga)
• Paket R36 000.00 vir alles soos aangedui.Rem 700 Creed 6.5.
GRS Kolf
Argos Athlone BTRX Scope.
Burris Ringe
Picatinny Rail
Vortex Bubble
Warrior Silencer met internal & External brake en barrel tuner
Impact Scope cover.
Wildman Geweersak
Redding Competition seating Die
Hornady Die set
Foster bushing bumb neck size
100 Starline doppe Fire Formed .
50 130gr Siera Game Changers.
Ek het vir Hein ( Moderator) gevra om die PDF te laai sukkel bietjie met die grote van die file.
Ek whatup fotos van die belt en geweersak of enige verdere navrae. (File is net te groot om te laai)
Groete
Hendrik van Niekerk.
0768930523
Umhlanga
Re: Fotos van Die 6.5 Creed .
Posted: Sat Nov 09, 2024 9:55 am
by Nightforce
Rem 700 Creed 6.5 Final.docx
Re: Items te koop.
Posted: Wed Nov 13, 2024 11:43 am
by Nightforce
Bump:
Middag Almal,
Verder prys verlaging op die 6.5 Creed soos gelys, R30 000.00 - Excellent start up kit vir langer afstande. (My opinie).
Groete
Hendrik
0768930523
243 Sako De Lux
Posted: Thu Nov 14, 2024 9:00 am
by Nightforce
More Almal,
243 Sako De Lux met 28" light barrel (Palma) 1:10 twist.
Loop is opgesit deur Orphan Wapens - Loop nog skaars ingeskiet ( Kobus of Renier van Oprhen Wapens kan ook die toestand van die wapen bevestig. Rudolf scope met silencer - soos verwys na die photo's.
Prys op die pakkie R26000. (Geweer sak ingesluit).
Ram courier koste vir die koper ek is woonagtig in Umhlanga ( Wapenwinkel)
Groete
Hendrik
0768930523
Re: Items te koop.
Posted: Mon Nov 18, 2024 10:12 am
by Nightforce
Bump: Nuwe pryse net voor Black Friday:
6.5 Creed soos gelys, R28 000.00 - Excellent start up kit .
243 Sako De Lux met 28" light barrel (Palma) 1:10 twist. R24000.00.
Re: Items te koop. 6,5 Creed & 243 Sako De Lux
Posted: Wed Nov 20, 2024 6:01 am
by Nightforce
Bump
Re: Items te koop. 6,5 Creed & 243 Sako De Lux
Posted: Wed Nov 20, 2024 6:01 am
by Nightforce
Bump
Re:6.5 Creed & 243 Sako De Lux
Posted: Sat Nov 23, 2024 7:47 am
by Nightforce
Bump
More almal dinge trek maar swaar.
Ek het besluit a.g.v omstandighede vir veder prysverlaging.
Ek het herlaai items ook beskikbaar vir die 2 gewere .(Pyse onderhandelbaar indien iemand belangstel).
6.5 Creed soos gelys, R25 000.00 - Fotos aangeheg. Kompleet
243 Sako De Lux met 28" light barrel (Palma) 1:10 twist. R22000.00. Gunsmitting is gedoen deur "OrphanWapens en koper kan hulle skakel".Loop is skaars ingeskiet.Kompleet.
Groete
Re: Items te koop.
Posted: Sat Nov 23, 2024 7:50 am
by Nightforce
Bump
Re: Items te koop.
Posted: Sat Nov 23, 2024 7:50 am
by Nightforce
Bump
Re: Items te koop.
Posted: Fri Nov 29, 2024 10:34 am
by Nightforce
Bump : Sako De Lux & 6.5 Creed nog beskibaar en paar ander items soos vroer geplaas op die advertensie.
Groete
Hendrik
0768930523.
Re: Items te koop.
Posted: Tue Dec 03, 2024 7:24 am
by Nightforce
Bump : Sako De Lux & 6.5 Creed nog beskibaar en paar ander items soos vroer geplaas op die advertensie.
Groete
Hendrik
0768930523.
Re: Items te koop.
Posted: Fri Dec 06, 2024 6:23 am
by Nightforce
Bump
Sako De Lux & 6.5 Creed nog beskibaar en paar ander items soos vroer geplaas op die advertensie.
Groete
Hendrik
0768930523.
Re: Items te koop.
Posted: Fri Dec 06, 2024 9:42 am
by Lategan1
So bietjie ekstra info oor die Remington Mod 700 6.5 Creed.
Was op 1 jag, maks. 300 skote deur 24” loop, rustige ladings en ‘n baie goeie kolf. (Kyk wat kos ‘n nuwe een). Geen kompetisies gedoen nie. Sien al die ander ekstra’s ingesluit, teleskoop, matryse, knaldemper ens.
Hierdie lyk na ‘n koop van ‘n leeftyd.
Myself, ek ongelukkig vas.
Beste.
Re: Items te koop.
Posted: Tue Dec 10, 2024 6:59 am
by Nightforce
Bump: prysverlaging.
Ek het herlaai items ook beskikbaar vir die 2 gewere .(Pyse onderhandelbaar indien iemand belangstel).
6.5 Creed soos gelys, R23 000.00 - Fotos aangeheg. Kompleet met alles (Bitter goeie prys dink ek)
243 Sako De Lux met 28" light barrel (Palma) 1:10 twist. R20 000. Gunsmitting is gedoen deur "OrphanWapens en koper kan hulle skakel".Loop is skaars ingeskiet.
Skakel my gerus vir verdere navrae of fotos.
0768930523
Groete
Hendrik
Re: Items te koop.
Posted: Tue Dec 10, 2024 7:00 am
by Nightforce
Bump: prysverlaging.
Ek het herlaai items ook beskikbaar vir die 2 gewere .(Pyse onderhandelbaar indien iemand belangstel).
6.5 Creed soos gelys, R23 000.00 - Fotos aangeheg. Kompleet met alles (Bitter goeie prys dink ek)
243 Sako De Lux met 28" light barrel (Palma) 1:10 twist. R20 000. Gunsmitting is gedoen deur "OrphanWapens en koper kan hulle skakel".Loop is skaars ingeskiet.
Skakel my gerus vir verdere navrae of fotos.
0768930523
Groete
Hendrik