Page 1 of 1
Aasvoels / Vultures
Posted: Mon Jan 18, 2010 9:44 am
by britsman
The most vultures I've seen in a group in this area for +- 30yrs is 54 on 11 01 10 at
31 08 45 .55 S
26 27 28 .49 E
britsman
Re: Aasvoels / Vultures
Posted: Mon Jan 18, 2010 10:19 am
by Beyers
Aasvoels wat terugkom is uitstekende nuus. Wys dat gif nie gebruik word in jul omgewing nie.
Aasvoel werk groep sal bly wees om te hoor watter soorte aasvoels.
Ek sal hul inligtin post
Beyers
Re: Aasvoels / Vultures
Posted: Mon Jan 18, 2010 11:51 am
by Beyers
Contact Information
Postal Address:
The Endangered Wildlife Trust
Private Bag X11,
Parkview,
2122,
South Africa
Physical Address:
The Gold Fields Environment Centre
Johannesburg Zoological Gardens
Erlsworld Way
Parkview
South Africa
Telephone: 011 486 1102
Fax: +27 11 486 1506
E-mail:
ewt@ewt.org.za
Re: Aasvoels / Vultures
Posted: Mon Jan 18, 2010 1:05 pm
by britsman
Dag se Beyers,
Hulle is Cape Aasvoels en ek het toe 'n email aan daarie ouens gesteur.
mooi loop,
ou brits
Re: Aasvoels / Vultures
Posted: Mon Jan 18, 2010 2:22 pm
by Foxcreek
Oom Brits
Wat gaan aan dat daar so baie aasvo?ls is? Vrek die vee van die droogte of het oom hulle darem bietjie re?n gekry?
Foxcreek.
Re: Aasvoels / Vultures
Posted: Mon Jan 18, 2010 7:26 pm
by britsman
Foxie,
Foxcreek wrote:
Wat gaan aan dat daar so baie aasvo?ls is? Vrek die vee van die droogte of het oom hulle darem bietjie re?n gekry?
Lees hierdie:
http://jaracal.com/index.php?action=post;quote=4072;topic=292.15;num_replies=21;sesc=f5acda2671917fe0f5479d5c1d9747b2
'n koei het gevrek en die aasvoels het dit getackel. Ons kry reen, maar nie wat Freddie / Raven en die ander manne kry nie.
mooi loop,
ou brits
Re: Aasvoels / Vultures
Posted: Tue Jan 26, 2010 3:42 pm
by Caller
Britsman
Magtag man dit is 'n mooi klompie Krans aasvo?ls bymekaar. Ek dink nie dit gebeur aldag dat 'n man meer soveel Krans aasvo?ls bymekaar sien nie.
Ek hoor daar word van hulle tot daar by Bethulie gesien (waarneming laasjaar van ses op 'n skaap karkas).
Jy kan nie dalk raai waarvandaan hulle kom nie (waar hulle slaap/nesmaak)?
Hier by Dealesville het ons redelik baie Witrug aasvo?ls en hulle getalle groei ook stadigaan.
Ek gebruik weer graag die kraaigetalle en verspreiding as aanduiding van die mate van gifgooiery in 'n gebied.
Groete
Caller
Re: Aasvoels / Vultures
Posted: Tue Jan 26, 2010 8:20 pm
by britsman
Caller,
Caller wrote:
Jy kan nie dalk raai waarvandaan hulle kom nie (waar hulle slaap/nesmaak)?
Die naste broeiplek is so 7Km van ons huis af op Waaikraal Berg 31 07 33 17S
28 32 28 07E
Op die oostelikke kant van die berg is die kranse wit met aasvoel mis. In die ou dae was daar ook neste op die westelikke kranse. Hierdie jaar is daar so 'n klein wit spot op die kant.
Mooi loop.
ou brits
Re: Aasvoels / Vultures
Posted: Tue Jan 26, 2010 9:11 pm
by Ambessa
Hallo Britsman
britsman wrote:...Lees hierdie:
Please help. I am blocked (some message about verification failed?) and cannot open the item.
Regards
Ambessa
Re: Aasvoels / Vultures
Posted: Wed Jan 27, 2010 7:16 pm
by Freddie101
Hier by Tarkastad sien ons redelik aasvoels. Vriend van my het gese hy het oor die 50 by hom bymekaar gesien. As jy nie vroeg gaan kyk nie word jakkie se vangs skoon opgeeet. Die vel word dan oor die kop getrek (omgedop) en jy kan maklik jakkie se tandmerke (punctures) sien.
Freddie
Re: Aasvoels / Vultures
Posted: Thu Jan 28, 2010 7:37 am
by britsman
Ambessa,
Ambessa wrote:
Please help. I am blocked (some message about verification failed?) and cannot open the item.
Kom ons kyk of ek die posting nou reg kry:
http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?p=4072#p4072
mooi loop,
brits
Re: Aasvoels / Vultures
Posted: Thu Jan 28, 2010 7:46 am
by britsman
Ek het vanoggend 70 aasvoels gesien wat op 4 x Eskom pylons sit (Alpha Delphi lyn van Dealsville na Queenstown) so 20 km noord oos van Molteno 31 14 29 S 26 27 12 E
ou brits
Re: Aasvoels / Vultures
Posted: Sat Jan 30, 2010 11:15 am
by Ambessa
Hallo Britsman
britsman wrote:...mooi loop,
I have the text (previous posts). Sorry, I thought the first long link was to a photograph.
Ambessa
Re: Aasvoels / Vultures
Posted: Wed Mar 10, 2010 8:41 am
by Wielie Waps
Het die naweek 2 aasvoels buite Springfontein op Eskom lyn gesien sit. Was Saterdag en Sondag daar op dieselfde paal. Een het later die oggend gevlieg en die lugstrome "gesurf"
Re: Aasvoels / Vultures
Posted: Tue Apr 20, 2010 7:37 am
by britsman
Mense kyk bietjie:
Extinction predicted for South African vultures
http://news.bbc.co.uk/2/hi/africa/8628023.stm
lekkerdag vir almal,
papa brits