Page 1 of 1

.404 Jeffery krimp matrys

Posted: Wed Oct 23, 2024 3:09 pm
by Lapua
Dagsê Manne,

Ek het die bogenoemde matrys wat net im die kas lê want ek krimp nie my rondtes nie. Laat weet maar as iemand sou belangstel en ek is oop vir n billike aanbod.

Groete

Re: .404 Jeffery krimp matrys

Posted: Wed Oct 23, 2024 4:05 pm
by Forester
Ek sal dit asb wil oorkoop.

Stuur my asb 'n whatsapp op nul 82 82 nege 7350.

Baie dankie!

Re: .404 Jeffery krimp matrys

Posted: Wed Oct 23, 2024 7:53 pm
by Lapua
Verkoop, dankie