Leupold BX-1 Mckenzie HD 10x42mm
Posted: Mon Oct 21, 2024 10:19 am
Hello almal, ek het die verkykers gewen by n kompetisie maar het al klaar verkykers. Die pakkie is nog toe, nooit oopgemaak nie.
Laat weet as jy stel belang in hulle.
Soek graag R4000
Laat weet as jy stel belang in hulle.
Soek graag R4000