Page 1 of 1

Redding die sets: 223 en 6.5Creedmoor

Posted: Sun Oct 20, 2024 3:41 pm
by Rnaude
Die twee die sets moet gaan Manne...

1. .223Rem Redding Type S bushing neck die met .246 Titanium bushing @ R1000

2. 6.5 Creedmoor Redding delux die set, soos splinter nuut, 30 rondtes gelaai @ R1650

Rickus
082 296 4155
Pretoria

Re: Redding die sets: 223 en 6.5Creedmoor

Posted: Sun Oct 20, 2024 8:50 pm
by Rnaude
6.5 die stel verkoop

223 nog beskikbaar