BELD GRINDER VERKOOP DANKIE!!
Posted: Sat Oct 19, 2024 8:43 pm
Ek het die volgende Belt Grinder te koop!! Hy het Variable Speed en is nog in Baie Goeie Kondisie. Kom saam met Eksta Wiele. Idiaal vir Manne wat Messe maak!! Ek is in Middelburg Mpumalanga. Prys is R20 000.00. Kontak nr - 0784663980.
Sent from my SM-S916B using Tapatalk