Hikmikro Alpex 4K LRF Splinternuut
Posted: Sat Oct 19, 2024 2:42 pm
Goeiemiddag,
Ek het hierdie Hikmikro Alpex 4K LRF beskikbaar vir iemand wat belangstel. Die teleskoop is splinternuut in sy verpakking met al sy toebehore. Hy was nog nooit op 'n geweer nie. Ek het hom gekoop vir 'n spesifieke projek maar het intussen van plan verander. Lees gerus bietjie op oor die teleskoop. Hy is baie goeie waarde vir geld aangesien dit 'n dag en nag teleskoop is met 'n ingeboude afstandmeter (range finder) en 'n ballistiese program om jou skootplasing op verskillende afstande te vergemaklik. Funksies wat jy normaalweg net in baie duurder teleskope kry. Hulle verkoop normaalweg vir net so oor die R24k (as jy kan kry). Ek sal die een laat gaan vir R 19,000.00 wat ek dink 'n baie goeie koop is aangesien die teleskoop splinternuut is.
Praat gerus met my per telefoon, Whatsap, Telegram of Signal op 082agtnul55twee44. Koerierkoste en versekering vir die koper soos toepaslik.
Seën
Johan