Page 1 of 1
Blaser R8 Bruin Professional Success Kolf (Geen aksie nie)
Posted: Thu Oct 17, 2024 7:29 pm
by Marc_21
Ek het 'n GRS Bifrost gekry vir my 6xc en as ek kan, ek wil die Blaser R8 Professional Success kolf verkoop.
Ek soek graag R3000 maar ons kan gesels.
Re: Blaser R8 Bruin Professional Success Kolf (Geen aksie nie)
Posted: Thu Oct 17, 2024 7:31 pm
by Marc_21
Nog n foto
Re: Blaser R8 Bruin Professional Success Kolf (Geen aksie nie)
Posted: Thu Oct 17, 2024 9:15 pm
by Marc_21
Verkoop
Re: Blaser R8 Bruin Professional Success Kolf (Geen aksie nie)
Posted: Mon Nov 04, 2024 6:55 am
by Marc_21
Hello almal, dit is weer te koop. R2500
Re: Blaser R8 Bruin Professional Success Kolf (Geen aksie nie)
Posted: Wed Nov 06, 2024 8:37 am
by blaser
ek sal jou n aanbod van R1500 maak ek weet dis laag
Re: Blaser R8 Bruin Professional Success Kolf (Geen aksie nie)
Posted: Sat Nov 23, 2024 7:09 pm
by Marc_21
Verkoop