Page 1 of 1

Vektor SP1 9mm

Posted: Wed Oct 16, 2024 2:25 pm
by Lottie
Hallo almal.

Ek plaas graag die advertensie namens my swaer as ek mag. Hy is geregistreer op die site ([username Andre74) maar ek dink nie hy voldoen tans aan alle vereistes nie, nl tyd en aantal posts nie.

Vektor SP1 9mm met nuwe langer loop en skroefdraad.
2 x magasyne
Skoonmaak stel
Tassie

Prys R8500
Woonagtig in Paarl
Kontak: 078 843 7887
Andre vd Merwe