Page 1 of 1

Reggekom, dankie

Posted: Wed Oct 16, 2024 1:30 pm
by MSG
Hi,

Ons trek in January na Australia en ek sit met 'n pak van 1,000 Federal Large Magnum primers wat my R2,500 gekos het. Hoe kan ek hulle verkoop of is dit beter om te ruil met 'n pel? Ek kan hulle laat stoor saam met my ander goed, maar het reeds genoeg primers nou dat ek minder gaan skiet. Kan hulle ook nie saamneem nie.

Ek is in Midrand.

Groete
Martin

Re: 1,000 Federal Large Magnum Primers

Posted: Wed Oct 16, 2024 2:15 pm
by Carel Maritz
Hi Martin

Gee my jou nr dat ons gesels.

Groete
C
0845015575


Sent from my iPhone using Tapatalk

1,000 Federal Large Magnum Primers

Posted: Wed Oct 16, 2024 2:18 pm
by Rudi Fischer
Ek sal hulle vat as Carel nie

Re: 1,000 Federal Large Magnum Primers

Posted: Wed Oct 16, 2024 2:31 pm
by MSG
Hi,

Reggekom, dankie

Groete
Martin


Sent from my iPhone using Tapatalk