Page 1 of 1

243 howa tekoop of te ruil

Posted: Fri Oct 11, 2024 12:34 pm
by shanenel
Middag manne.
Ek sit met n nuwe howa 243 gewone dun loop weergawe Hy is staan nog by dealer in Pretoria.
Het hom gekoop vir n jong man maar sy planne het verander nou sit ek met hom.
Wil hom verkoop of as daar iemand is wat hom wil ruil vir n 6.5 creed praat met my.
Kyk na R11500 dit is n barreled action maar ek sal n boyds howa kolf ingooi oppi deal.
0725168286

Re: 243 howa tekoop of te ruil

Posted: Tue Oct 15, 2024 10:59 am
by shanenel
More manne
Dink julle my prys is te hoog.
Of is die mark maar net stil.