Scopes te koop.
Posted: Wed Oct 09, 2024 8:05 am
Dagse
Ek het die volgende scopes te koop. Altwee bitter min gebruik, altwee in uitstekende toestand, amper soos nuut met perfekte glas.
1. Vector Optics Continental 5-30x56mm FFP met SCFF-30 Mrad reticle. Dit is die top model met die europese Schott glas.
Alles soos nuut in die boks, VERKOOP
2. Meopta Meopro Optika 6 2.5-15x44 RD SFP.
N ongelooflike lekker jag scope wat 91% light transmission het en n red dot vir lae lig skiet.
Alles soos nuut in die boks, R8 000.
Posgeld vir koper se rekening.
Nul 82 455 334 een

Sent from my Pixel 8 using Tapatalk