Page 1 of 1
Surplus items te koop
Posted: Tue Oct 08, 2024 2:33 pm
by Fanta300
3f445150-812d-43a5-b2f2-2664f02148de.jpeg
43a6c941-10be-4b72-90b6-d488cdaacec9.jpeg
Dop skoonmaker R4000
Timney sneller vir Howa R3500
Posgeld vir koper.
Re: Surplus items te koop
Posted: Tue Oct 08, 2024 3:05 pm
by Tiaan Vermeulen
Middag
is die sneller 1 of 2 stage?
kan sy "pull weight" verstel, en indien so, hoe lig kan hy stel?
dankie.
Re: Surplus items te koop
Posted: Tue Oct 08, 2024 4:36 pm
by Fanta300
Re: Surplus items te koop
Posted: Tue Oct 08, 2024 5:44 pm
by Jaco Bezuidenhout
Middag Tiaan hy is enkel stage. Skat ook rondom 1.5 tot 2 pond id ligste wat jy hom kan stel. Maar hy is baie krisp en breek elke keer diesrlfde.
Groete
Jaco
Re: Surplus items te koop
Posted: Thu Oct 10, 2024 12:06 pm
by Fanta300
Stampie. Kom mense hierdie is winskopies!