Page 1 of 1
Hornady ELD-vt
Posted: Mon Oct 07, 2024 9:12 am
by HunterB
More almal,
Wonder sommer of hier al manne is wat die nuwe punt probeer/getoets het? Lyk heel belowend met die hoë BC vir gewig
Dankie
Hornady ELD-vt
Posted: Mon Oct 07, 2024 10:34 am
by Geno
Paar manne het al van dit by my gekoop in beide 62gr .224 en 80gr .243
Sover lyk dit of hul baie goed doen.
Re: Hornady ELD-vt
Posted: Mon Oct 07, 2024 10:48 am
by JacquesSAKO.308
Geno wrote:Paar manne het al van dit by my gekoop in beide 62gr .224 en 80gr .243
Sover lyk dit of hul baie goed doen.
Is daar al manne wat daai 62gr in ń 1:8 twist .223 probeer het Geno?
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Re: Hornady ELD-vt
Posted: Mon Oct 07, 2024 10:52 am
by Geno
Nee, maar sal hom mooi skiet.
Daar is sover 22XC, 22Creed en 22x47Ackley manne wat hul gooi.
Re: Hornady ELD-vt
Posted: Mon Oct 07, 2024 11:59 am
by Capt. Yoda
Daai 62gr teen spoed skiet n taamlik tonnel deur n jakkie
Re: Hornady ELD-vt
Posted: Mon Oct 07, 2024 3:30 pm
by HunterB
Dankie vir die terugvoer, ek beplan self om hom op 223 (1-7) te skiet. Sal wil kyk wat hy in die AR ook maak
Re: Hornady ELD-vt
Posted: Tue Oct 08, 2024 6:30 pm
by nicolvisagie
22 XC met 62gr ELD-VT maak jakkies baie seer. Werklik beindruk met die performance sover
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Hornady ELD-vt
Posted: Wed Oct 09, 2024 7:35 pm
by JacquesSAKO.308
Net vir interessantheid, mates van die 62gr ELD-VT teenoor die 75gr ELD-M. Die korter mates is die 62gr ELD-VT
IMG-20241009-WA0023.jpg
IMG-20241009-WA0020.jpg
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Re: Hornady ELD-vt
Posted: Wed Oct 09, 2024 7:36 pm
by JacquesSAKO.308
Ogief van VT
IMG-20241009-WA0023.jpg
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Re: Hornady ELD-vt
Posted: Wed Oct 09, 2024 7:39 pm
by JacquesSAKO.308
ELD-M
IMG-20241009-WA0021.jpg
IMG-20241009-WA0022.jpg
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Re: Hornady ELD-vt
Posted: Wed Oct 09, 2024 7:40 pm
by JacquesSAKO.308
Skuus ek sien nou ek het uit hastigheid nie die vernier gezero met die ogief meter op nie sal nie die ogief meter se lengte stuur dan kan julle dit net aftrek van daai mate af
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Re: Hornady ELD-vt
Posted: Wed Oct 09, 2024 7:52 pm
by HunterB
Soos ek verstaan is dit die 73gr ELDm se mantel. Dalk naby aan sy lengte
Re: Hornady ELD-vt
Posted: Wed Oct 09, 2024 7:52 pm
by JacquesSAKO.308
HunterB wrote:Soos ek verstaan is dit die 73gr ELDm se mantel. Dalk naby aan sy lengte
Ek het 73gr ELD'S sal hulle nou gaan meet
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Re: Hornady ELD-vt
Posted: Wed Oct 09, 2024 7:57 pm
by HunterB
Hier is n lys van punt lengtes. Volgens hom is hulle presies dieselfde. Sien my 73gr is op so kan nie bevestig nie
Re: Hornady ELD-vt
Posted: Wed Oct 09, 2024 8:24 pm
by JacquesSAKO.308
Oky hier is die feite
Screenshot_20241009_202305_Excel.jpg
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Re: Hornady ELD-vt
Posted: Sat Oct 12, 2024 2:50 pm
by JacquesSAKO.308
Eerste toetse met die 62gr ELD-VT in die Tikka .223. Met varget
Kleim groepie voor op papier ook gewees. Sal môre begin speel en kyk wat maak hulle. Nog geen druk gewys op 3115 nie.
Screenshot_20241012_144720_Excel.jpg
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Re: Hornady ELD-vt
Posted: Sat Oct 12, 2024 8:23 pm
by kromrivier
Geno wrote:Paar manne het al van dit by my gekoop in beide 62gr .224 en 80gr .243
Sover lyk dit of hul baie goed doen.
Het jy nog 62gr beskikbaar?
Sent from my SM-S921B using Tapatalk
Re: Hornady ELD-vt
Posted: Sat Oct 12, 2024 10:50 pm
by Geno
kromrivier wrote:Geno wrote:Paar manne het al van dit by my gekoop in beide 62gr .224 en 80gr .243
Sover lyk dit of hul baie goed doen.
Het jy nog 62gr beskikbaar?
Sent from my SM-S921B using Tapatalk
Ek het ja. R1020 per 100
Re: Hornady ELD-vt
Posted: Thu May 29, 2025 3:39 pm
by Hannes H
JacquesSAKO.308 wrote: Sat Oct 12, 2024 2:50 pm
Eerste toetse met die 62gr ELD-VT in die Tikka .223. Met varget
Kleim groepie voor op papier ook gewees. Sal môre begin speel en kyk wat maak hulle. Nog geen druk gewys op 3115 nie.Screenshot_20241012_144720_Excel.jpg
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Waar het jy toe geëindig met die lading? Ek wil self die 62gr ELD- VT in my Howa 223 toets. Het jy enige ander dryfmiddels probeer?
Re: Hornady ELD-vt
Posted: Thu May 29, 2025 9:00 pm
by JacquesSAKO.308
Hannes H wrote:JacquesSAKO.308 wrote: Sat Oct 12, 2024 2:50 pm
Eerste toetse met die 62gr ELD-VT in die Tikka .223. Met varget
Kleim groepie voor op papier ook gewees. Sal môre begin speel en kyk wat maak hulle. Nog geen druk gewys op 3115 nie.Screenshot_20241012_144720_Excel.jpg
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Waar het jy toe geëindig met die lading? Ek wil self die 62gr ELD- VT in my Howa 223 toets. Het jy enige ander dryfmiddels probeer?
Hi Hannes,
Neewat daai punt en die .223 loop nie saam nie.
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Re: Hornady ELD-vt
Posted: Fri May 30, 2025 11:56 am
by Ritchie
Goeie dag almal
Ek het die 62gr ELD-VT in my AR15 met 1:7 twist loop probeer. VV540 was my keuse van kruit.
Ek kon ongelukkig geen lading kry wat naastenby goed genoeg was nie. Die VLD profiel het dinge nogals moeilik gemaak met sy TPL in n beperkte AR15 magesyn. 3” en grooter was my groep grootes gewees.
Net my persoonlike ondervinding in n AR15 platform.
Lekker naweek almal.