Bushnell Elite Tactical 4 -12 FFP
Posted: Thu Oct 03, 2024 10:33 am
Dagse,
Benodig nog so paar vondse vir ander projek.
Hierdie telskoop is in bitter goeie kondisie, en het bitter min skote geskiet.
Hy is slegs gebruik vir springbok jag 1 of 2 x per jaar.Ek het die teleskoop ook nuut gekoop.
Dra kennis dat dit FFP teleskoop is. 4-12 x 44 MRAD,30mm buis.
Hy jag bitter lekker en kan gonge gemaklik tot op 400m skiet.
hier is link vir verdere inligting:
https://www.eurooptic.com/BU-ET3124FG-B ... -G2MD.aspx
Kotak my op sel asb : nul sewe 9 8888 2O3
R6850, courier ingesluit