S3 & VariX3
Posted: Fri Sep 27, 2024 11:02 am
Goeie dag,
Hiermee plaas ek die volgende 2 teleskope in die mark.
Is gelukkig met beide van hulle, maar ek benodig vir eers fondse om verder te kan gaan vir 'n ander "LR Gun" projek.
Beide teleskope het ek nuut gekoop.
Leopold Varix 3 : 3.5 - 10- x 50 Gloss finish, Gewone Duplex reticle.Ringe uitgesluit.
R4500.
Sightron Siii : 8 - 32 x 56, MOA 2 Reticle 1/4 clicks, Warne Medium of High Ringe ingesluit.
R13,500.(onderhandelbaar)
Beide se pryse is effens onderhandelbaar en ek sal ook die courier kostes dek, risiko uitgeluit.
Kontak my op whatsapp vir meer fotos.
O79 8888 2O3