Page 1 of 1

Large & Small Rifle Magnum primers/slagdoppies

Posted: Fri Sep 27, 2024 9:02 am
by TFDADD
Goeiemôre, weet iemand waar ek groot-en kleinjaggeweer MAGNUM slagdoppies kan kry?

Ek kan gewone slagdoppies kry, maar sukkel om magnum slagdoppies te kry.

Dankie by voorbaat vir hulp hiermee.

Re: Large & Small Rifle Magnum primers/slagdoppies

Posted: Fri Sep 27, 2024 9:37 am
by toxicsox
Goeie vraag.... Ek soek ook. Ek het by 'n wapenwinkel gehoor hulle verwag 'n besending Fiocchi oor 2 weke maar wie weet.....

Re: Large & Small Rifle Magnum primers/slagdoppies

Posted: Fri Sep 27, 2024 9:44 am
by obasch
Pm gestuur

Re: Large & Small Rifle Magnum primers/slagdoppies

Posted: Fri Sep 27, 2024 9:57 am
by Rudi Fischer
Was nou net by Safari in Rivonia.
Hulle CCI 450 en BR4 in voorraad

Re: Large & Small Rifle Magnum primers/slagdoppies

Posted: Fri Sep 27, 2024 10:23 am
by Capt. Yoda
Hulle wys dit op hul website ook

Re: Large & Small Rifle Magnum primers/slagdoppies

Posted: Fri Sep 27, 2024 11:45 am
by TFDADD
Baie dankie vir almal se inligting deurgegee, ek het reggekom - my skoonseun kry vandag magnum slagdoppies vir my by Safari in Rivonia. ;)