Gesoek verkyker/rangefinder
Posted: Mon Sep 16, 2024 10:22 am
Halo.
Ek is opsoek na n goeie mooi opgepaste verkyker met n rangefinder in. Iets soos Sig Sauer of Leica.. Ek weet hule is maar duur maar sien nie kans vir n plaas se geld nie. Maar kom ons kyk wie het wat.
Dankie.