Page 1 of 1

Reximex Throne 5,5mm PCP Volledig

Posted: Fri Sep 13, 2024 9:43 am
by prohunt
Goeiemore,

Ek maak net so bietjie speelgoed minder. Windbuks is in baie goeie toestand. Die Reximex Throne 5,5mm is beskikbaar volledig in sy tas met die volgende toebehore:

1. Discovery 5-25x56SF Teleskoop (gemonteer).
2. Knaldemper
3. 3x Magasyne
4. "Filling Adapter".
5. Spaar battery vir die teleskoop se kruishaar.
Die waarde van die "ekstra's" (teleskoop, magasyne, knaldemper, ens) is ongeveer R6,000 wat die PCP dan 'n groot winskoop maak.

Hy skiet baie mooi met JSB 15,69gr en JSB 18,13gr. Ek het hom nie regtig met slugs getoets nie, ek skiet dit met my FX en Daystate.

R16,000 vir die pakkie. Vervoerreëlings en koste vir die koper.

Telegram of Signal op 08twee80vyf5244.

Seën

Johan

Re: Reximex Throne PCP Volledig

Posted: Fri Sep 13, 2024 10:00 am
by blaser
kaliber

Re: Reximex Throne PCP Volledig

Posted: Fri Sep 13, 2024 10:00 am
by Piekenier
Prys?

Sent from my SM-A515F using Tapatalk


Re: Reximex Throne 5,5mm PCP Volledig

Posted: Fri Sep 13, 2024 10:06 am
by prohunt
Jammer, reggemaak. Dit was in maar ek het dit seker uitgesny toe ek die foto's plaas. R16,000 en dit is 'n 5,5mm (.22)

Re: Reximex Throne 5,5mm PCP Volledig

Posted: Thu Sep 19, 2024 1:45 pm
by prohunt
Stamp