Scope toque settings?
Posted: Sat Sep 07, 2024 10:10 am
Ek het altyd maar my scope bases en ringe net met die hand goed vasgedraai, maar het besluit dat die kans goed is om dit dalk te oordoen.
Het toe n Wheeler Fat wrench aangeskaf.
Gebruik een van julle manne dalk die?
Hulle gee setting op box, maar daar is verskille tussen bases.
Sako gebruik n ander base as bv Remington. Die Sako bases gebruik aansienlik dikker boute om dovetails vas te trek. Dus moet die setting op die Sako dovetails meer wees as die settings op die Remington/Howa wat in die brug inskroef?
Is daar dalk manne hier wat settings kan gee op Sako bases, Rem/Howa bases en ook die o die scope rings asb.?