Page 1 of 1

Hornady 75gr ELD-M's (Verkoop)

Posted: Thu Sep 05, 2024 10:07 am
by nicolvisagie
Lekker manne

- Ek het 956 van hierdie Hornady 75 ELD'Ms in die mark
Pudo vir koper se sak
Geleƫ in Pretoria
Kan my kontak by 0836473727

R800/100

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Hornady 75gr ELD-M's te koop

Posted: Fri Sep 06, 2024 8:31 am
by Martiens Bekker
More

Ek het iemand wat beslangstel maar jou nommer se 'Thandy Spar' op Truecaller so die man is skepties. Stuur asb 'n Whatsapp na 0713558902 - Francois. Indien die punte nog beskikbaar is.

Re: Hornady 75gr ELD-M's te koop

Posted: Fri Sep 06, 2024 9:01 am
by Geno
Martiens Bekker wrote: Fri Sep 06, 2024 8:31 am More

Ek het iemand wat beslangstel maar jou nommer se 'Thandy Spar' op Truecaller so die man is skepties. Stuur asb 'n Whatsapp na 0713558902 - Francois. Indien die punte nog beskikbaar is.
Probeer 0836473727
Nicol se nommer is verkeerd in sy oorspronklike post. Ek edit hom reg daar

Re: Hornady 75gr ELD-M's te koop

Posted: Fri Sep 06, 2024 8:32 pm
by nicolvisagie
Dankie Geno, waardeer

Met die regte nommer behoort my truecaller nou reg te wys


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Hornady 75gr ELD-M's te koop

Posted: Tue Sep 10, 2024 8:58 pm
by nicolvisagie
Stampie, nog beskikbaar


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Hornady 75gr ELD-M's te koop

Posted: Thu Sep 12, 2024 9:07 pm
by nicolvisagie
Prys aangepas
R800/100


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Hornady 75gr ELD-M's te koop

Posted: Fri Sep 20, 2024 10:26 pm
by reggie
R7500 vir die lot?

Re: Hornady 75gr ELD-M's te koop

Posted: Sat Sep 21, 2024 12:03 am
by nicolvisagie
Dankie vir die offer. Het ongelukkig reeds van hulle verkoop.

653 oor


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Hornady 75gr ELD-M's te koop

Posted: Sat Sep 21, 2024 7:26 am
by reggie
R5000 + posgeld?

Re: Hornady 75gr ELD-M's te koop

Posted: Sat Sep 21, 2024 12:42 pm
by nicolvisagie
Stuur n whatsapp

Nommer is op boodskap


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Hornady 75gr ELD-M's te koop

Posted: Wed Sep 25, 2024 4:20 pm
by nicolvisagie
Steeds beskikbaar


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Hornady 75gr ELD-M's te koop

Posted: Fri Oct 04, 2024 11:41 pm
by Whisky17
Goeie naand.
Hoeveel is nog beskikbaar?

Re: Hornady 75gr ELD-M's te koop

Posted: Sat Oct 05, 2024 1:09 pm
by nicolvisagie
Nog 656 oor


Sent from my iPhone using Tapatalk