Page 1 of 1
Scopes, Chassis en Herlaai Items - Te Koop
Posted: Sun Sep 01, 2024 6:37 pm
by Dezman
Volgende goedere te koop.
My nommer: 0769200250 (Dez).
Ek maak bietjie skoon en het heelwat van die items nooit self gebruik nie. Ek sal Pudo as jy nie naby is nie, vir koper se koste.
Scopes:
1. Vortex Viper PST Gen II 4-25x50 FFP MRad.
Splinternuut! Ek het hom gekoop en nooit oopgemaak of gebruik nie. Sien hulle gaan vir R27k by die winkel en op EuroOptic. Soek graag R25k.
2. Vortex Viper HS LR 4-16x50 Riflescope, Dead-Hold BDC Reticle.
Great all-rounder scope, van bos tot vlaktes – Het al baie lekker gejag met hom! Sien hulle gaan vir R21k op Futurama. Soek graag +-R16k. Neg…
3. Hawke Sidewinder 30 8-32x56, Half Mil-Dot Reticle.
Nooit self gebruik nie, maar lyk soos ‘n baie lekker scope vir die prys en doel. Sien die nuwes gaan vir R14k online. Ek kyk na R9k.
4. Lynx lx 4-16x42 D, Step Reticle.
Lekker fyn reticle. Het hom vir lank gebruik, baie lekker scope. Kort ‘n scope cap. Sien hulle gaan vir R5.2k online. Soek graag R2.5k.
5. Leupold VX-I 3-9x40, Duplex Reticle.
Sien hulle gaan vir R4k online (die nuwe model is R4.6k). Was my skoonpa s’n voor ek hom ‘n upgrade gegee het. Soek graag R2k.
6. FG Safari 4.5-14x50 with laser.
Nog splinternuut! Gekry en nooit gebruik nie. Hulle gaan vir R5k online. Soek graag R3k, Neg. Lyk nice vir die doel en prys.
Ander goedere:
7. MDT Oryx Chassis (Howa Kort Aksie) + Mag (243/308 lengte) + Aluminium Picatinny Rail vir Bipod.
Chassis alleen gaan vir tussen R10k tot R12k. Soek graag R9.5k met alles wat by is.
8. Silencer, Reflex tipe. M14x1.
Was op .308. Lyk soos aluminium. R1000
9. Lee, Double Cavity Bullet Mould. Dia: .358, Weight:150gr. R700
10. RCBS, Double Cavity Bullet Mould. 9mm 124 RN. R700
11. RCBS, 45 ACP, 3 Die Set. R450
12. RCBS, 357 MAG, 3 Die Set. R450
13. RCBS, 38 S&W, 3 Die Set + Shell Holder. R450
14. RCBS, 38 Spec, 3 Die Set. R450
15. RCBS, 270Win, 3 Die set. Sizing die het kraak. Verniet as jy iets anders koop.
Praat met my as jy belangstel. First come, first serve.
Re: Scopes, Chassis en Herlaai Items - Te Koop
Posted: Sun Sep 01, 2024 6:57 pm
by Dezman
pics
Re: Scopes, Chassis en Herlaai Items - Te Koop
Posted: Sun Sep 01, 2024 6:58 pm
by Dezman
pics
Re: Scopes, Chassis en Herlaai Items - Te Koop
Posted: Sun Sep 01, 2024 7:01 pm
by Dezman
pics
Re: Scopes, Chassis en Herlaai Items - Te Koop
Posted: Sun Sep 01, 2024 7:03 pm
by Dezman
pics
Re: Scopes, Chassis en Herlaai Items - Te Koop
Posted: Sun Sep 01, 2024 7:04 pm
by Dezman
pics
Re: Scopes, Chassis en Herlaai Items - Te Koop
Posted: Sun Sep 01, 2024 7:05 pm
by Dezman
pics
Re: Scopes, Chassis en Herlaai Items - Te Koop
Posted: Sun Sep 01, 2024 7:07 pm
by Dezman
pics
Re: Scopes, Chassis en Herlaai Items - Te Koop
Posted: Sun Sep 01, 2024 7:15 pm
by Dezman
pics
Re: Scopes, Chassis en Herlaai Items - Te Koop
Posted: Sun Sep 01, 2024 7:15 pm
by Dezman
Pics
Re: Scopes, Chassis en Herlaai Items - Te Koop
Posted: Sun Sep 01, 2024 7:16 pm
by Dezman
Pics
Re: Scopes, Chassis en Herlaai Items - Te Koop
Posted: Sun Sep 01, 2024 7:17 pm
by Dezman
pics
Re: Scopes, Chassis en Herlaai Items - Te Koop
Posted: Sun Sep 01, 2024 7:18 pm
by Dezman
pics
Re: Scopes, Chassis en Herlaai Items - Te Koop
Posted: Sun Sep 01, 2024 8:07 pm
by Bennie Bester
Naand
Ek stel belang in nommer 4. Lynx teleskoop.
Kontak my op 07een285nege077
Groetnis
Bennie Bester
Re: Scopes, Chassis en Herlaai Items - Te Koop
Posted: Mon Sep 02, 2024 10:51 am
by obasch
Pm gestuur ivm #5
Re: Scopes, Chassis en Herlaai Items - Te Koop
Posted: Mon Sep 02, 2024 9:27 pm
by Ds J
PM gestuur.
Re: Scopes, Chassis en Herlaai Items - Te Koop
Posted: Tue Sep 03, 2024 8:05 am
by Dezman
Lynx en Leupold scopes verkoop. Dankie.
Sent from my SM-S906E using Tapatalk
Re: Scopes, Chassis en Herlaai Items - Te Koop
Posted: Wed Sep 11, 2024 10:06 am
by Dezman
Price Drop, voor ek op ander plekke ook adverteer:
My nommer: 0769200250 (Dez).
Scopes:
1. Vortex Viper PST Gen II 4-25x50 FFP MRad.
Splinternuut! Ek het hom gekoop en nooit oopgemaak of gebruik nie. Sien hulle gaan vir R27k by die winkel en op EuroOptic.
Soek graag R23.5k.
2. Vortex Viper HST 4-16x50 Riflescope, Dead-Hold BDC Reticle.
Great all-rounder scope, van bos tot vlaktes – Het al baie lekker gejag met hom! Sien hulle gaan vir R21k op Futurama.
Soek graag +-R10k. Neg…
3. Hawke Sidewinder 30 8-32x56, Half Mil-Dot Reticle.
Nooit self gebruik nie, maar lyk soos ‘n baie lekker scope vir die prys en doel. Sien die nuwes gaan vir R14k online.
Ek kyk na R7.5k.
6. FG Safari 4.5-14x50 with laser.
Nog splinternuut! Gekry en nooit gebruik nie. Hulle gaan vir R5k online.
Soek graag R2k, Neg.
Ander goedere:
7. MDT Oryx Chassis (Howa Kort Aksie) + Mag (243/308 lengte) + Aluminium Picatinny Rail vir Bipod.
Chassis alleen gaan vir tussen R10k tot R12k.
Soek graag R8.5k met alles wat by is.
8. Silencer, Reflex tipe. M14x1.
Was op .308. Lyk soos aluminium. R800
9. Lee, Double Cavity Bullet Mould. Dia: .358, Weight:150gr. R600
10. RCBS, Double Cavity Bullet Mould. 9mm 124 RN. R600
11. RCBS, 45 ACP, 3 Die Set. R400 (Neg)
12. RCBS, 357 MAG, 3 Die Set. R400(Neg)
13. RCBS, 38 S&W, 3 Die Set + Shell Holder. R400 (Neg)
14. RCBS, 38 Spec, 3 Die Set. R400 (Neg)
Re: Scopes, Chassis en Herlaai Items - Te Koop
Posted: Tue Sep 17, 2024 9:49 am
by Rikuss
Pm gestuur IVM HST 4-16
Re: Scopes, Chassis en Herlaai Items - Te Koop
Posted: Fri Feb 14, 2025 9:49 am
by Dezman
Price Drop: My nommer: 0769200250 (Dez).
Scopes:
1. Vortex Viper PST Gen II 4-25x50 FFP MRad.
Splinternuut! Ek het hom gekoop en nooit oopgemaak of gebruik nie. - SOLD
2. Vortex Viper HST 4-16x50 Riflescope, Dead-Hold BDC Reticle.
Great all-rounder scope, van bos tot vlaktes – Het al baie lekker gejag met hom! Sien hulle gaan vir R21k op Futurama.
Soek graag +-R8.5k. Neg…
3. Hawke Sidewinder 30 8-32x56, Half Mil-Dot Reticle.
Nooit self gebruik nie, maar lyk soos ‘n baie lekker scope vir die prys en doel. Sien die nuwes gaan vir +-R14k online.
Ek kyk na R6.9k.
4. Lynx lx 4-16x42 D, Step Reticle.
Lekker fyn reticle. Het hom vir lank gebruik, baie lekker scope. Kort ‘n scope cap. Sien hulle gaan vir R5.2k online. - SOLD
5. Leupold VX-I 3-9x40, Duplex Reticle.
Sien hulle gaan vir R4k online (die nuwe model is R4.6k). Was my skoonpa s’n voor ek hom ‘n upgrade gegee het. - SOLD
6. FG Safari 4.5-14x50 with laser.
Nog splinternuut! Gekry en nooit gebruik nie. Hulle gaan vir R5k online.
Soek graag R1k (Neg)
Ander goedere:
7. MDT Oryx Chassis (Howa Kort Aksie) + Mag (243/308 lengte) + Aluminium Picatinny Rail vir Bipod.
Chassis alleen gaan vir tussen R10k tot R12k.
Soek graag R8k met alles wat by is. (Neg)
8. Silencer, Reflex tipe. M14x1.
Was op .308. Lyk soos aluminium. R500
9. Lee, Double Cavity Bullet Mould. Dia: .358, Weight:150gr. R500
10. RCBS, Double Cavity Bullet Mould. 9mm 124 RN. R500
11. RCBS, 45 ACP, 3 Die Set. R350
12. RCBS, 357 MAG, 3 Die Set. R350
13. RCBS, 38 S&W, 3 Die Set + Shell Holder. R350
14. RCBS, 38 Spec, 3 Die Set. R350
15. RCBS, 270Win, Seating die - Neg.
Posgeld vir koper se rekening.
Re: Scopes, Chassis en Herlaai Items - Te Koop
Posted: Fri Feb 14, 2025 5:57 pm
by Glocked
Dezman, is die 4-16x50 HST ook in Mrad ?
Re: Scopes, Chassis en Herlaai Items - Te Koop
Posted: Sat Feb 15, 2025 7:27 am
by Dezman
Hy is MOA, en SFP.
Sent from my SM-S906E using Tapatalk
Re: Scopes, Chassis en Herlaai Items - Te Koop
Posted: Wed Feb 19, 2025 9:40 am
by Dezman
Update
My nommer: 0769200250 (Dez).
Scopes:
2. Vortex Viper HST 4-16x50 Riflescope, Dead-Hold BDC Reticle. (Kan dalk 'n HSLR wees)
Great all-rounder scope, van bos tot vlaktes – Het al baie lekker gejag met hom! Sien hulle gaan vir +-R21k op Futurama. Soek graag +-R8500.
3. Hawke Sidewinder 30 8-32x56, Half Mil-Dot Reticle.
Nooit self gebruik nie, maar lyk soos ‘n baie lekker scope vir die prys en doel. Sien die nuwes gaan vir +-R14k online. Soek graag R6000.
6. FG Safari 4.5-14x50 with laser.
Nog splinternuut! Gekry en nooit gebruik nie. Hulle gaan vir R5k online. Soek graag R1000
Ander goedere:
7. MDT Oryx Chassis (Howa Kort Aksie) + Mag (243/308 lengte) + Aluminium Picatinny Rail vir Bipod.
Chassis alleen gaan vir tussen R10k tot R12k. Soek graag R7500 met alles wat by is.
9. Lee, Double Cavity Bullet Mould. Dia: .358, Weight:150gr. R500
10. RCBS, Double Cavity Bullet Mould. 9mm 124 RN. R500
12. RCBS, 357 MAG, 3 Die Set. R350
14. RCBS, 38 Spec, 3 Die Set. R350
15. RCBS, 270Win, Seating die - Verniet as jy iets anders vat.
Posgeld vir koper se rekening.
Re: Scopes, Chassis en Herlaai Items - Te Koop
Posted: Fri Feb 21, 2025 6:45 am
by junglejulian
Ek sal die 357 Rcbs matryse vat asb
Re: Scopes, Chassis en Herlaai Items - Te Koop
Posted: Fri Feb 21, 2025 10:30 am
by Lategan1
Ek sal hierdie neem asb.
14. RCBS, 38 Spec, 3 Die Set. R350
WA volg.
Beste.