Page 1 of 1

Vortex Viper PST Gen 2 EBR-4 SFP

Posted: Tue Aug 27, 2024 8:58 pm
by Martiens Bekker
Adverteer namens my swaer. Teleskoop is bitter mooi opgepas en was nooit in die veld nie.

Kontak Francois direk by 0713558902. Hy boer tussen Barkly Oos en Lady Grey in die berge so sein is nie altyd goed nie. Whatsapp hom vir foto's en enige navrae.

Prys is R22k onderhandelbaar.

Re: Vortex Viper PST Gen 2 EBR-4 SFP

Posted: Tue Oct 15, 2024 6:19 pm
by Martiens Bekker
Verkoop